6 |
’n Tyd om te soek en ’n tyd om te verloor. ’n Tyd om op te pas en ’n tyd om weg te gooi. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Daar is 'n tyd om te soek en 'n tyd om iets te laat wegraak, 'n tyd om iets op te pas en 'n tyd om dit weg te gooi. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
daar is ’n tyd om te soek en ’n tyd om goed te laat wegraak; daar is ’n tyd om op te gaar en ’n tyd om weg te gooi; • |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak, 'n tyd om te spaar, 'n tyd om weg te gooi, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
'n tyd om te soek en 'n tyd om verlore te laat gaan, 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|