4 |
’n Tyd om te huil en ’n tyd om te lag. ’n Tyd om te treur en ’n tyd om van vreugde te dans. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Daar is 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te rou en 'n tyd om te dans. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
daar is ’n tyd wanneer ’n mens hartseer is en dan is daar ook weer ’n tyd vir vreugde; daar is ’n tyd om te huil en ’n tyd om weer gelukkig te wees; • |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
'n tyd om te huil, 'n tyd om te lag, 'n tyd om te treur, 'n tyd om van blydskap te dans, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
'n tyd om te ween en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te weeklaag en 'n tyd om van vreugde rond te spring, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|