21 |
Moet dit nooit uit die oog verloor nie. Hou dit altyd in gedagte. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Jy moet altyd onthou wat ek vir jou sê, jy moenie dit vergeet nie, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Vergeet dit nie ’n enkele oomblik nie. Hou jou oë altyd op die spreuke se lewensreëls. Dink heeltyd daaroor na. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Moet dit nie vergeet nie, hou dit altyd in gedagte, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|