27 |
Daar sal genoeg bokmelk wees om jou en jou gesin en ook nog jou slavinne te onderhou. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
Jy sal genoeg bokmelk hê vir jouself en vir jou huisgesin, en die meisies wat vir jou werk, sal ook genoeg hê om te kan lewe. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
Daar sal genoeg bokmelk wees om jou en jou gesin te voed en ook nog jou slavinne te onderhou. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
en genoeg bokmelk as voeding vir jou huis en as lewensonderhoud vir jou diensmeisies. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|