4 |
Moenie ’n dwaas antwoord volgens sy dwaasheid nie anders word jy net soos hy. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
As 'n dwaas dom dinge sê, en jy antwoord hom nie, dan sal hy dink jy is ook dom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Dink baie mooi voordat jy ’n dom mens antwoord. Soms moet jy liewer stilbly. As jy iets sê, dink hy jy is ook dom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Moenie 'n dwaas se vraag op net so 'n dwase manier beantwoord nie; hy sal dink jy is soos hy. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, sodat jy ook nie net soos hy word nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|