3 |
Stuur ’n perd met ’n sweep, ’n donkie met ’n toom en ’n dwaas met ’n lat vir sy rug. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
'n Mens gebruik 'n sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Soos ’n sweep ’n perd op die regte pad hou, so moet ’n dom mens die regte dinge op die harde manier leer. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
'n Sweep is vir die perd, 'n toom vir die esel en 'n roede vir die rug van die dwase. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|