13 |
’n Luiaard se verskoning is: “Daar is ’n leeu op straat, ’n leeu is tussen die huise!” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
'n Lui mens sê: “Daar is 'n leeu daar buite. Hy sal my vang as ek uitgaan.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
’n Lui mens dink die vreeslikste verskonings uit waarom hy nie wil gaan werk nie. ’n Leeu sal hom opvreet as hy dit sou waag om sy voete buite te sit. Of dalk vang die leeu hom op pad werk toe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Die luiaard se verskoning is: “Daar is 'n leeu in die pad! Daar is 'n leeu in die straat!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Die luiaard sê: Daar is 'n leeu op die pad, 'n leeu op die pleine. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|