11 |
’n Dwaas wat sy foute herhaal, is soos ’n hond wat terugkom na sy eie braaksel toe. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
'n Dwaas wat twee maal dieselfde dom ding doen, is soos 'n hond wat terugkom na die kos wat hy opgebring het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Soos ’n hond wat na sy eie braaksel terugkeer, so is ’n dwaas wat dom dinge oor en oor doen. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Soos 'n hond wat na sy braaksel toe terugkom, so is 'n dwaas wat dieselfde dwaasheid weer begaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Soos 'n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, is 'n dwaas wat sy sotheid weer ophaal. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|