15 |
’n Leier kan met geduld oorreed word. Versigtige woorde breek harde weerstand af. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
As jy baie geduldig is, dan kan jy met 'n regeerder praat en hom laat besluit om iets te doen, as jy vriendelik praat, dan sal hy miskien begin dink dat hy iets op 'n ander manier moet doen. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Met geduld kan jy selfs die belangrikste mense van ’n saak oortuig. Met mooipraat kan jy baie teëstand afbreek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Met geduld kan iemand in 'n magsposisie tot ander insigte gebring word; met 'n versigtige benadering word weerstand afgebreek. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
Deur lankmoedigheid word 'n vors oorgehaal, en 'n sagte tong verbreek die gebeente. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|