6 |
Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Wanneer jy vir 'n jongmens leer hoe hy moet lewe, dan hou hy aan om so te lewe, ook wanneer hy oud geword het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Leer ’n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|