4 |
Iemand wat nederig is en respek het vir die Here, kry rykdom, eer en lewe. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Wanneer iemand nederig is en hy respekteer en dien die Here, dan word hy ryk, en mense respekteer hóm, en hy lewe lank. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Mense wat die Here liefhet en nederig lewe, geniet respek en die goeie dinge van die lewe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|