27 |
As jy dit nie kan terugbetaal nie, sal hulle selfs jou bed onder jou wegvat. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
As jy nie kan betaal nie, dan sal mense ook jou bed wegvat. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
As jy nie geld het om te betaal nie, sal jy nog so lekker slaap, dan verkoop hulle jou bed onder jou uit. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
27 |
waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uit vat as jy nie kan betaal nie? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
As jy nie het om te betaal nie, waarom sal hulle jou bed onder jou uit neem? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|