26 |
Moenie borg staan vir iemand nie. Moenie instaan vir ander se skuld nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Jy moenie soos ander mense vir iemand borg staan nie, jy moenie belowe om sy skuld te betaal as hy dit nie kan betaal nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Dink mooi voordat jy ’n kontrak sluit. Moenie vir ander se skuld borg staan nie. Jy kan in groot skuld beland. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Moenie een van dié wees wat borg staan nie, moenie instaan vir ander se skulde nie: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Wees nie onder die wat 'n handslag gee, onder die wat vir skulde borg staan nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|