20 |
Ek skryf 30 voorskrifte vir jou neer. Hulle is vol raad en kennis. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Ek skryf hierdie belangrike dinge vir jou sodat jy kan weet wat om te doen en sodat jy kan leer. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Ja, alles is net vir jou geskryf. Goeie raad vir ’n gelukkige lewe! |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Ek skryf vir jou belangrike voorskrifte neer om jou leiding te gee en die nodige kennis, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Het ek jou nie kernagtige spreuke voorgeskrywe met raadgewinge en kennis, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|