20 |
Deur die regte woorde te gebruik kan ’n mens sy honger stil. Hy kan genoeg kry om te eet met wat hy sê. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Iemand wat die regte dinge sê, kry genoeg om te eet. Hy het genoeg omdat hy weet wat om te sê. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Woorde moet tot dade lei. Baie praat sonder resultate is frustrerend. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Deur die regte woorde te gebruik, kan 'n mens sy honger stil, hy kan genoeg kry om te eet deur wat hy sê. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Van die vrug van iemand se mond word sy maag versadig; hy word versadig van die opbrings van sy lippe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|