1 |
’n Mens wat hom eenkant hou, lewe net vir homself. Hy het ’n afkeer aan gesonde oordeel. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
1 |
'n Selfsugtige mens lewe net vir homself, hy hou nie van ware wysheid nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
1 |
’n Selfsugtige mens wat net vir homself leef, soek altyd na ’n rede om die rug vir sy mense te draai. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
1 |
Die selfsugtige mens lewe net vir homself, hy verwerp alle oorlegpleging. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
1 |
Hy wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|