24 |
Hy wat sy seun nie dissipline leer nie, het hom nie regtig lief nie. As hy hom liefhet, sal hy hom dissiplineer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Wanneer iemand nie sy kind straf nie, dan is hy nie lief vir sy kind nie, as hy lief is vir sy kind, dan sal hy vir die kind reg leer. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Wie nooit met sy kinders raas nie, het hulle nie werklik lief nie. Iemand wat sy kinders regtig liefhet, sal hulle kortvat as dit nodig is. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Wie sy seun nie straf nie, het hom nie lief nie; as hy hom liefhet, sal hy hom straf wanneer dit nodig is. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|