3 |
Jy mag ook nie jou getuienis verdraai ter wille van iemand net omdat hy of sy arm is nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Jy mag ook nie goed wees vir 'n arm mens in die hof net omdat hy arm is nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Jy moenie in ’n hofsaak die arm man se kant kies net omdat hy arm is en jy hom jammer kry nie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Wanneer jy regspreek, mag jy 'n arm man nie in sy hofsaak voortrek nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Ook mag jy die geringe nie voortrek in sy regsaak nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|