18 |
Laat hulle altyd beskaamd en verskrik wees. Laat hulle verward wees en vergaan |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
U moet hulle laat besef dat hulle nie kan wen nie, hulle moenie ophou skrik nie, dit moet so sleg gaan met hulle dat hulle sterf. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Maak hulle skaam oor wat hulle aanvang! Laat hulle lewe een groot verskrikking wees. En wis hulle van die aarde af. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Bring hulle tot skande, maak die lewe vir hulle een lang verskrikking, verneder hulle en wis hulle uit; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
Laat hulle beskaamd staan en verskrik wees vir ewig, en laat hulle rooi van skaamte word en omkom; [ (Psalms 83:19) sodat hulle kan weet dat U, wie se Naam HERE is, alleen die Allerhoogste is oor die hele aarde. ] |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|