13 |
Hulle het gesê: “Kom ons vat dit vir ons, hierdie land van God!” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Hulle is die mense wat gesê het: “Kom ons vat die land van God vir onsself.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Hulle het gesê: “Kom ons vat hulle kosbare blyplek. Dit behoort mos aan God.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
wat gesê het: “Kom ons vat die weivelde van God vir ons.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
wat sê: Laat ons die woninge van God vir ons in besit neem! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|