3 |
Laat die huis van Aäron sê: “Sy goedheid duur vir altyd.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Die Aäron-familie moet sê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Al die Here se kinders moet sê: “Sy liefde sal nooit ophou nie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Die huis van Aäron moet getuig: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Laat die huis van A„ron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|