42 |
Die opregtes sal dit sien en bly wees, maar al die goddeloses sal stom word. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
42 |
Mense wat eerlik lewe, sien dit en hulle word bly, maar almal wat verkeerde dinge doen, moet stilbly. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
42 |
Elkeen wat die Here dien, weet wat Hy vir sy kinders doen. Hulle is baie bly. Die Here stop slegte dinge. Hy laat dit verdwyn. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
42 |
As die opregtes dit sien, is hulle bly: alle onreg het tot 'n einde gekom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
42 |
Die opregtes sien dit en is bly, maar alle ongeregtigheid hou sy mond toe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|