4 |
Sommige mense het in ’n dorre land rondgedwaal, in ’n woesteny; maar die pad na ’n bewoonde stad kon hulle nie kry nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Party mense het verdwaal in wilde plekke, hulle kon nie die pad kry na 'n stad waar mense woon nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Party mense sukkel in die lewe; hulle weet nie watter kant toe nie. Dis of hulle in die woestyn verdwaal het. Nêrens kan hulle rus vind nie. Hulle wil graag gelukkig wees. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Party was verdwaal in die woestyn, in 'n barre wêreld, en kon die pad na 'n bewoonde stad nie kry nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Hulle het gedwaal in die woestyn, op woeste paaie; 'n stad om in te woon het hulle nie gevind nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|