29 |
Hy het die storm stilgemaak en die golwe het bedaar. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
29 |
Hy het die stormwind stilgemaak, en die branders het klein geword. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
29 |
Hy het die storm stilgemaak. ’n Mens kan die klank van stilte hoor. Al die hoë golwe het gaan lê. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
29 |
Hy het die stormwind stilgemaak, en die golwe van die see het bedaar. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
29 |
Hy het die storm 'n gesuis gemaak, en hulle golwe het stil geword. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|