28 |
“Here, help ons!” het hulle geroep in hulle nood, en Hy het hulle uit al hulle ellende gered. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
28 |
Toe dit so sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
28 |
In hulle nood het hulle die Here gevra om te help. Hy het hulle uit daardie moeilikheid gehelp. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
28 |
Maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle veilig uit hulle ellende gelei. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
28 |
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid, en uit hul angste het Hy hulle uitgelei. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|