24 |
Hulle het die Here se werk gesien, sy wonderdade op die diepsee. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Hulle het self gesien wat die Here doen, hulle het sy wonderwerke gesien op die diep see. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Hulle sien dan wat die Here doen. Hulle besef watter wonderlike dinge Hy ver van die land af laat gebeur. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Hulle het die werk van die Here ervaar, sy wonderdade op die diep waters. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
hulle het die werke van die HERE gesien en sy wonders in die diepte. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|