22 |
Maar Verwoesting en Dood sê: ‘Ons het ’n gerug gehoor waar jy wysheid kan kry.’ |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het net gehoor dat mense praat van die wysheid, maar ons het dit nie gekry nie.’ |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Ook die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het maar net ’n gerug daarvan gehoor.’ |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
Die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het maar net 'n gerug daaroor gehoor.’ |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
Die plek van vertering en die dood sê: Met ons ore het ons die gerug daarvan gehoor. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|