25 |
“Is dit nie so nie? Wie kan my verkeerd bewys en my woorde ignoreer?” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Dit is waar, niemand kan sê dat ek nie die waarheid praat nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Is daar iemand wat kan bewys dat dit nie so is nie? Wie kan bewys dat ek ’n leuenaar is? Wie gaan my woorde weerlê?” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
Is dit nie so nie? Wie kan my tot leuenaar maak? Wie kan my woorde weerlê?” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
En is dit nou nie so nie, wie sal my van 'n leuen beskuldig en my rede tot niet maak? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|