19 |
Soos droogte en hitte sneeu laat smelt, so word sondaars deur die dood verteer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
Wanneer dit droog en warm is, dan smelt en verdwyn die sneeu. Dit is dieselfde met sondaars, hulle verdwyn in die doderyk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Die doderyk ruk so ’n slegte mens weg net soos droogte en hitte sneeu laat smelt. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
Soos droogte en hitte sneeu wegsmelt, so maak die graf 'n einde aan die sondaar. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
Droogte, ook hitte, roof die sneeuwater weg -- so die doderyk die wat gesondig het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|