17 |
Vir hulle is die donker soos die oggend. Hulle is bondgenote met die verskrikking van die duisternis. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Vir daardie mense is die donker soos die oggend, hulle weet hoe dit is om in die nag bang te wees.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Hulle voel baie gemaklik in die donker. Dit is vir hulle soos oggend. Hulle ken die gevare van die nag, maar dit pla hulle nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Vir elkeen van hulle is die donker soos die oggend, hulle is tuis by die verskrikkings van die donker. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Want vir hulle saam is die stikdonker 'n môrestond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|