15 |
G’n wonder ek is so verskrik voor Hom nie! As ek daaraan dink, is ek bevrees vir Hom. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Dit is hoekom ek so bang is vir Hom, ek is bang wanneer ek aan Hom dink. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Omdat ek weet dat die Here daar by my is, word ek vreeslik bang. Hoe meer ek daaroor dink, hoe banger word ek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Daarom staan ek vreesbevange voor Hom, ek probeer verstaan, maar ek bly Hom vrees. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
Daarom is ek verskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, vrees ek vir Hom. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|