20 |
Die vertroude raadgewer maak Hy stil, en die insig van die leiers neem Hy weg. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Hy laat mense stilbly wat vir ander mense kan sê wat hulle moet doen en Hy keer sodat leiers nie goed kan dink nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Hy maak mense stil wat nog altyd goeie raad vir ander gegee het. Hy vat ook die insig van ouer mense weg. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Hy laat die betroubares swyg en verydel die goeie raad van leiers. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Hy neem die spraak van die betroubare mense weg en beroof die ou mense van hul oordeel. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|