17 |
Die koning het toe die volgende antwoord gestuur: “Ek groet die goewerneur Rehum, die sekretaris Simsai en al die amptenare wat in Samaria en die provinsie wes van die Eufraat woon. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Die koning het 'n brief vir hulle teruggeskryf en gesê: Aan die hoof-amptenaar Regum, die sekretaris Simsai en die ander amptenare saam met hulle wat woon in Samaria en op ander plekke in die provinsie Wes-Eufraat: Ek hoop dit gaan goed met julle. En nou: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Die koning het hulle in ’n brief geantwoord: Aan Regum, Simsai die sekretaris en die ander amptenare wat in die provinsie Samaria en die res van Wes-Eufraat woon. Die koning groet julle. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Die koning het soos volg geantwoord: “Aan die hoofamptenaar Regum, die sekretaris Simsai en hulle bondgenote wat in Samaria en die res van Wes-Eufraat woon: Voorspoed! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Die koning het as antwoord gestuur: Aan Rehum, die bevelhebber, en Simsai, die skrywer, en hulle ander partygenote wat in Samar¡a en in die orige gebied wes van die Eufraat woon: Heil! En nou -- |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|