34 |
Agitofel is opgevolg deur Jojada, seun van Benaja, en Abjatar. Joab was die hoof van Israel se weermag. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
34 |
Ná Agitofel het Jojada seun van Benaja, en Abjatar raadgewers geword. Joab was die hoof van die koning se leër. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
34 |
(Agitofel is later opgevolg deur Jojada, Benaja se seun en deur Abjatar); Joab: die koning se leërhoof. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
34 |
Agitofel is later opgevolg deur Jojada seun van Benaja en deur Abjatar. Joab was die koning se leërhoof. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
34 |
En ná Agitófel: Jójada, die seun van Benája, en Abjatar; en die leërowerste van die koning was Joab. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|