33 |
Agitofel was die koning se raadgewer. Gusai, die Arkiet, was die koning se vriend. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
Agitofel was die koning se raadgewer en Gusai van die stad Erek was die koning se vriend. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Agitofel: die raadgewer van die koning; Gusai die Arkiet: die koning se vriend; |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Agitofel was die raadgewer van die koning, en die Arkiet Gusai was die vriend van die koning. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
En Agitófel was raadgewer van die koning; en Húsai, die Arkiet, was die vriend van die koning. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|