27 |
Simi van Rama was in beheer van die koning se wingerde. Sabdi van Sefam was verantwoordelik vir die druiwe en die voorsiening van wyn. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
Simeï van die stad Rama was die hoof oor die wingerde. Sabdi van die stad Sefam was die hoof oor die stoorkamers in die wingerde waar hulle die wyn gebêre het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
Die toesighouer oor die wingerde was Simi, afkomstig uit Rama. Die toesighouer oor die wynvoorrade in die wingerde was Sabdi, afkomstig uit Sefam. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
27 |
Simi uit Rama was in beheer van die wingerde, en Sabdi uit Sefam in beheer van die wynvoorrade in die wingerde. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
En oor die wingerde was Símeï, die Ramatiet; en oor wat in die wingerde was aan wynvoorrade, was Sabdi, die Sifmiet. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|