26 |
Esri, seun van Kelub, was in beheer van die arbeiders wat die koning se landerye bewerk het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Esri seun van Kelub was die hoof oor die mense wat buite Jerusalem in die grond gewerk het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Die toesighouer oor die landbouers wat die koning se lande bewerk het, was Esri, Kelub se seun. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Esri seun van Kelub was in beheer van die arbeiders op die land wat die grond bewerk het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
En oor die landarbeiders, vir die landbou, was Esri, die seun van Kelub. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|