30 |
Dié wat in Juda oorgebly het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
30 |
Die mense van Juda wat oorgebly het en wat nog lewe, sal wees soos plante wat sterk wortels in die grond het en wat baie vrugte dra. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
30 |
Dié van julle wat die aanval oorleef het, sal dan weer normaal kan aangaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
30 |
Dié van Juda wat die beleg oorleef het en oorgebly het, sal weer soos plante wortel skiet en vrugte dra. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
30 |
Dan sal die vrygeraaktes wat oorgebly het van die huis van Juda, weer wortel skiet ondertoe en vrugte dra boontoe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|