21 |
Dit is wat die Here oor hom sê: “Die dogter van Sion verag jou en lag vir jou. Die dogter van Jerusalem kyk jou spottend agterna. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Dit is wat die Here oor Sanherib sê: “Sanherib, die mense van Sion lag vir jou, hulle dink jy beteken niks. Die mense van Jerusalem steek hulle tong uit vir jou, want jy moet nou weggaan. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Hier is die Here se antwoord oor Sanherib: Jerusalem verag jou en lag jou uit, skud die kop minagtend as jy wegvlug. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
“Dit is wat die Here oor Sanherib sê: “Sion verag jou en lag jou uit, Jerusalem kyk jou met minagting agterna. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
Dit is die woord wat die HERE oor hom gespreek het: Die jonkvrou, die dogter van Sion, verag jou, bespot jou; agter jou skud die dogter van Jerusalem die hoof. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|