35 |
Watter god van enige nasie was in staat om sy land uit my mag te red? Noem net één! Wat laat julle dink dat die Here vir Jerusalem sal red?” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
35 |
Wie van al die gode van daardie lande kon sy land beskerm teen my? Nie een nie, en die Here kan Jerusalem ook nie beskerm teen my nie.’ ” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
35 |
Noem vir my een enkele god wat sy land teen my mag kon beskerm. Hoe kan julle dan dink dat die Here Jerusalem teen my sal kan beskerm?” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
35 |
Wie van al die gode van die ander lande kon sy land uit my mag red? Dan sal die Here mos nie Jerusalem uit my mag kan red nie!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
35 |
Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand gered het, dat die HERE Jerusalem uit my hand sou red? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|