34 |
Waar is die gode van Hamat en Arpad? En waar is die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Het enige gode Samaria uit my mag gered? |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
34 |
Nee. Waar is die gode van die stede Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Daardie gode kon nie vir hulle help nie. En wie kon die mense van Samaria beskerm teen my? Niemand. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
34 |
Dink maar aan die gode van Hamat en Arpad, of die gode van Sefarwajim, Hena of Awwa. Wie kon Samaria teen my beskerm? |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
34 |
Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Kon hulle Samaria uit my mag bevry? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
34 |
Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarv im, Hena en Iwa, dat hulle Samar¡a uit my hand kon gered het? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|