23 |
“Ek sal jou sê! My meester, die koning van Assirië, sal ’n ooreenkoms met jou aangaan: As jy 2 000 ruiters kan voorsien, sal ek jou 2 000 perde gee om op te ry. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
Ek sal vir jou sê wat my koning sal doen, die koning van Assirië. Hy sal vir jou 2 000 perde gee as jy genoeg soldate het om op die perde te ry. Maar jy het nie genoeg soldate nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
“Kom ons maak ’n weddenskap! My baas, die koning van Assirië, sal vir jou 2 000 perde gee, as jy 2 000 ruiters het om hulle te ry. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Wil jy 'n ooreenkoms aangaan met my koning, die koning van Assirië? Ek gee jou twee duisend perde: sal jy die ruiters vir hulle kan voorsien? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
Nou dan, wed tog met my heer, die koning van Assirië, en ek sal jou twee duisend perde gee as jy vir jou ruiters daarop kan lewer. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|