15 |
Hy het al die silwer wat in die tempel van die Here en in die skatkamers van die paleis te vind was, gebruik om die boete te betaal. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Hiskia het vir die koning van Assirië al die silwer gegee wat hy kon kry in die tempel en in die stoorkamers van die paleis. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Hiskia het al die silwer gevat wat hy in die tempel en die paleis se stoorkamers kon kry. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Hiskia moes al die silwer wat in die huis van die Here en in die skatkamers van die paleis was, afgee. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
En Hisk¡a het al die silwer gegee wat in die huis van die HERE te vinde was en in die skatkamers van die huis van die koning. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|