8 |
“Ja, ek is Elia,” antwoord hy. “Gaan sê vir die koning ek is hier.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Elia het vir hom gesê: “Ja, dit is ek. Gaan sê vir jou meneer ek is hier.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
“Ja, dit is ek,” het Elia gesê. “Gaan sê vir Agab ek is terug.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
Elia sê toe vir hom: “Ja, dit is ek! Gaan sê vir die koning: Elia is hier.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
En hy sê: Dit is ek; gaan sê aan jou heer: El¡a is daar. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|