39 |
Toe die volk dit sien, val hulle op die grond en roep uit: “Die Here is God! Die Here is God!” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
39 |
Toe die mense dit sien, het hulle almal gebuig, hulle gesigte was teen die grond. Hulle het gesê: “Die Here, Hy is God! Die Here, Hy is God!” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
39 |
Toe die mense dit sien, het hulle op die grond neergeval en hard uitgeroep: “Die Here is die enigste ware God! Die Here is die enigste ware God!” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
39 |
Toe die hele volk dit sien, het hulle op hulle knieë geval en uitgeroep: “Die Here is God! Die Here is God!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
39 |
En toe die hele volk dit sien, het hulle op hul aangesig geval en gesê: Die HERE, Hy is God, die HERE, Hy is God! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|