37 |
Here, antwoord my! Antwoord my sodat hierdie volk kan erken dat U, Here, God is en dat dit U is wat hulle weer na U toe laat omdraai.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
37 |
Antwoord my, Here, antwoord my, sodat hierdie mense kan weet dat U, die Here, God is, en dat dit U is wat hulle harte verander.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
37 |
Antwoord my vandag, Here, op so ’n manier dat hierdie volk sal besef U is die ware God en dat hulle na U moet terugkeer.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
37 |
Antwoord my, Here, antwoord my tog dat hierdie volk kan besef dat U, Here, God is, en dat dit U is wat hulle harte weer tot U bekeer.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
37 |
Antwoord my, HERE, antwoord my, sodat hierdie volk kan erken dat U, HERE, God is, en dat U hulle hart tot U laat terugkeer. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|