20 |
Agab het toe gestuur en die hele volk en die profete op Karmelberg bymekaar laat kom. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Agab het boodskappers gestuur na al die Israeliete toe en hy het die profete laat bymekaarkom op Karmel-berg. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Agab het toe die hele Israel en al die Baälprofete beveel om saam op Karmel bymekaar te kom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Toe stuur Agab die boodskap aan al die Israeliete; hy het ook die profete op Karmelberg laat bymekaarkom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
En Agab het gestuur onder al die kinders van Israel en die profete op die berg Karmel bymekaar laat kom. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|