12 |
“Mag ek net nog iets vir u sê?” sê sy. “Praat gerus,” moedig hy haar aan. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Toe sê die vrou: “Mag ek vir Meneer die koning nog iets vra?” Die koning sê toe: “Ja, vra.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
“Mag ek nog iets vir u sê, U Majesteit?” vra die vrou. “Ja, sê maar,” antwoord die koning. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
“Mag ek miskien net nog 'n enkele woord tot die koning rig?” vra die vrou. “Praat maar,” het die koning geantwoord. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
En die vrou vra: Laat u dienares tog 'n woord met my heer die koning spreek. En hy antwoord: Spreek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|