25 |
Toe laat Josef die seuns van Israel ’n eed aflê en hy sê: “Wanneer God julle na Kanaän toe teruglei, moet julle my liggaam saam met julle neem.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Josef het gesê sy familie moet belowe dat hulle sy liggaam sal saamneem wanneer hulle uit Egipte terugtrek na Kanaän. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Toe het Josef vir sy broers iets groots gevra. “Belowe my,” so het hy begin, “dat julle my liggaam sal saamvat wanneer God julle uit hierdie land uitlei.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
Josef het die seuns van Israel met 'n eed laat beloof: “Wanneer God na julle omsien en julle laat trek, moet julle my liggaam van hier af saamvat.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
En Josef het die seuns van Israel laat sweer en gesê: As God sekerlik op julle ag sal gee -- bring dan my gebeente hiervandaan op. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|