2 |
Daarna sê Josef vir sy dokters om die lyk te balsem. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Josef het vir die dokters gesê hulle moet sy pa se lyk balsem. Die dokters het Jakob se lyk gebalsem. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Josef het toe beveel dat sy pa se liggaam gebalsem moet word. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Daarna het Josef die dokters in sy diens beveel om die lyk van sy pa te balsem. Hulle het toe vir Israel gebalsem. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|